Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met sy bundel 21 het Jan Rabie in 1956 nie net sy eie mondigwording as skrywer aangekondig nie maar ook die nuwe koers uitgewys waarin die Sestigers die Afrikaanse letterkunde sou stuur. 21+ wat die eerste keer in 2002 verskyn het bevat benewens die 21 gedronge kortprosas ook dertien van die oorspronklike Engelse tekste.
TITLE: 21+
AUTHOR: RABIE,J
SKU: 9780798173759
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 18/11/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 120 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 320 gr