Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband (143 bladsye) in baie goeie toestand.
Human & Rousseau, 2010.
Piet Swanepoel se kortverhale neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net ná die Groot Trek tot in die 1940s. Dis die wêreld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel. Die skryfstyl is nugter en leesbaar, die humor ongeforseerd en oorspronklik. In Dem Foel het n boer met goeie bedoelings sonde met sy Engelse buurman. In Marico se mambas moet n boer sy danspassies ken om slang se kind te ontwyk. Daar is stories oor sterk manne, die legendariese Waterbobbejaan en nog baie meer.