Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Omnibus 6 - Ena Murray
Tonge van vuur. Waar die wilde besembos bloei. Die geheim van Hercule Cordier.
380 bladsye. Hardeband.
Buite omhulsel is weg.
Goeie toestand.
Voorin boek geskryf. Geen stickers.
Omnibus 5 - Ena Murray
Vreemdeling in Eden. Tahiti, verre land. Hartklop van Hawaii.
415 bladsye. Hardeblad.
Buite omhulsel agter geskeur.
Geen geskryf binne-in. Geen stickers.
Pakkie word deur PAXI gestuur vir R50 (7-9 dae) na jou naaste PEP Stores. (Koste vir koper)
(Indien meer boeke bestel word, sal die posgeld verskil en aangepas word - vir koper se sak)