Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
3 Afrikaanse boeke geskryf deur F.A. Venter. **Bedoeldeland** **Offerland** **Geknelde Land** Let asb daarop dat hierdie ou skool biblioteek boeke is en gevolglik is daar stempels en merke in die boeke asook tekens van gebruik. Daar is heelwat potlood en 'n paar pen aantekeninge gemaak wat verwag kan word van 'n skool voorgeskrewe boek. Die een boek, Bedoeldeland, het losgekom van die buiteblad by die laaste bladsye. Weens die kondisie van die boeke word hulle nie as versamelaars weergawes vekoop nie, maar slegs as interessante leesstof. Posgeld sal R40 beloop. Laat asb genoeg tyd vir die 4 fotos om te verskyn.
|