Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Die Vrolike lied 1957 Nas Boekh, eks lib hardeband 152 bladsye, goed gebind, skoon wit teksbladsye, tekeninge Katrine Harries. Inskripsie van vorige eienaar op eerste bladsy.
2. Die wind van die see af Tafelberg 1972 eerste druk hardeband met stofomslag goed gebind, skoon wit bladsye, stofomslag het ligte gebruik.
3. Met ligter tred, Nasionale Boekhandel, goed gebind, potloodnotas in boek, 124 bladsye.