R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Berg-en-Dal, Wellington
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 20 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Drie boeke deur Uys Krige. Ver in die Wêreld. Hardeband met stofomslag. Derde druk in 1955 deur Afrikaanse Pers-Boekhandel uitgegee met 142 bladsye en s/w sketse deur die skrywer se broer. Dit is 'n ex-biblioteekboek met sakkie en stempels. Die eerste titelbladsye is gedeeltelik los van binding. Binne is die boek mooi skoon. 'n Bundel Reisbeskrywings. Môrester oor die Abruzzi. Sagteband met los blaaie. Die rug is bo en onder beskadig en rug nie mooi vierkantig nie. Ex-biblioteekboek met sakkie en stempels. Teksblaaie is mooi skoon Eerste uitgawe, eerste druk in 1987 deur Perskor-Uitgewery met 208 bladsye. Die verhaal van Uys Krige se ontsnapping uit krygsgevangeskap tydens die Tweede Wêreldoorlog. Vier eenbedrywe. Hardeband in mooi stewige skoon toestand. Tweede druk in 1969 met 143 bladsye. Geen oorsese versending.