Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Jan Schutte - Briewe van Tant Magrieta - Tafelberg Uitgewers, hardeband in beskermer, 109 bladsye, ligte kaart oorblyfsels op eerste bladsy, 109 bladsye.
2. Johan van Pletzen - Liewe ma, briewe van Kleinjan - JP v.d. Walt Pretoria 1980 geillustreerde hardeband (briewe het verskyn in Uniform die koerant van die SA Leer, 87 bladsye, eerste bladsy nie stewig in binding, omslag het skeurtjies.
3. Nelly Beekman, Vadertjie Brompot - JL van Schaik 1958 Pretoria hardeband, goed gebind, eks biblioteekboek, kaarte op eerste bladsy en stempels meesal op eerste bladsye, 125 bladsye