Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Die Afrikaner en sy taal 1806 - 1875 - Dr JP Scholtz Nas Pers 1939 sagteband, goeie toestand, goed gebind, skoon wit bladsye, 261 bladsye met Personeregister, baie geringe rakgebruik aan omslag.
2. Die stryd van die Afrikaanssprekende in Kaapland om eie skool (1652-1939) deur DH Cilliers hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 278 bladsye.
3. Die Wonder Van Afrikaans FAK Taalfeeskomitee 1959 Voortrekkerpers rare hardeband. Uitgegee, goedkeuring van F.A.K. se Taalfeeskomitee by viering van Wonder van Afrikaans 1959 deur M.S. du Buisson Sekretaris van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Uitgewersafdeling, Voortrekkerpers 1959 Johannesburg ex netjiese biblioteek rare eerste ed hardeband, goeie toestand, bladsye goed gebind, skoon wit bladsye, kaarte verwyder op eerste endbladsy, een stempel in boek (sien laaste foto hieronder) 210 bladsye in boek.