Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Hande klap vir Afrika - HUMAN & ROUSSEAU 1996 HARDEBAND, goed gebind, skoon teksbladsye, watermerke op laaste twee skoon endbladsye, 195 bladsye.
2. Tietiesbaaikos 'n werfjoernaal HAUM Literer 1985 hardeband, goed gebind, skoon bladsye, inskripsie op eerste bladsy.
3. Silwer jakkals van die Namib, Tafelberg 1990 sagteband, goed gebind, skoon teks, inskripsie op 1ste bladsy en bietjie gebruik op agterkant van sagteband waar sticker verwyder is.