Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Jimbo - Johann Bekker 1982 J.P. v.d. Walt hardeband met stofomslag, goed gebind, skoon bladsye, inskripsie op eerste bladsy. Rante van stofomslag wys gebruik en skeurtjies.
2. Rhebokrant se mense -- Baffie Coetzee netjiese groen hardeband met stofomslag, goed gebind, skoon bladsye, 70 bladsye.
3. Soois op die plaas - John van den Berg, Nasionale Boekhandel, tapemerke en ligte vergeling van bladsye, 144 bladsye.