Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Three Cape Times Geskiedenis argief boeke (Archive year books) in Afrikaans en Engels Goed gebind, sagte potlood notas wat maklik uitvee in 2 boeke. (Sien fotos)
Twee 1957 boeke (no 1 1957: Genl Piet Joubert in die Transvaalse Geskiedenis deur JA Mouton 292 bladsye, sagte potloodnotas.(No 2 van 1957): Transvaal en die totstandkoming van die Unie van Suid Afrika (Smuts en Louis Botha ens) deur Ferdinand Vermooten, proefskrif 438 bladsye asook The Swaziland Question and a Road to the sea 1887 - 1895 NG Garson. 438 bladsye met geen potloodnotas.
1941 no 2 groen boek - Die wordingsgeskiedenis van die ZAR deur Dr. FAF Wichmann, gedruk in 1962 Vierde jaargang Deel 2 Staatsdrukker, sagte potloodnotas, 255 bladsye.