Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
3 CH Scheepers Strydom Tafelberg boeke met stofomslae, goed gebind, skoon teksbladsye, sien fotos.
1. Wieke van vuur 1969 netjiese donker hardeband, gebruik aan stofomslag en skool plakker.
2. Hoefslae - Helde-ritte in Suid-Afrika - eerste druk 1974 netjiese boek met stofomslag
3. Sewe op pad na Hirosjima - 1977 2de drukĀ beroemde staatsmanne 2de wereldoorlog, rak skaafmerkies aan rante, ligte gebruik aan stofomslag, klein skeurtjies en skoolstempel op eerste bladsy maar nog wit endbladsye om daaroor te gaan.