3 in 1 Liefdesverhale: Gelyke vennote, Seemens, Vallei van verlange

3 in 1 Liefdesverhale: Gelyke vennote, Seemens, Vallei van verlange

1 available / secondhand
Indicative market price: R199.00
R80.00
60% off
Want to pay less?
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643931971

Gelyke vennote ~ Marie-Louise Cronje

Charlie word n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bewys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so aantreklik was nie.



Seemens ~ Wilreza Smit-Theron

Aan die Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.



Vallei van verlange ~ Frances Vermaak

Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomás wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.

Add to cart

Recently viewed

See more
Living Free by Joy Adamson -1970
R100.00 No bids
4% OFF
25mm2 3 AWG DC Battery Cable 60CM Red and Black Pair With 10mm Ring Lugs Double Sided
R178.35 R185.89
THE MUSIC OF SUPERTRAMP, 14 INSTRUMENTAL HITS, THE LOGICAL SONG (CD FOR SALE)
R65.00 No bids
Evil Eye Bracelets
R150.00

Similar products

W A de Klerk - Die uur van verlange
R45.00
Woestynpad Van Verlange - RADEMEYER,E
R60.00
Verlange is verniet deur AAJ van Niekerk
R70.00
Pad van verlange - Dricky Beukes
R15.00