Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie netjiese boeke, 2 sagtebande en 1 hardeband met netjiese klein stempel van vorige eienaar op eerste skoon bladsye, illustrasies deur Marjorie Wallace sy vrou.
1. TWEE STRANDLOPERS sagteband Human & Rousseau 1977 .141 bladsye, seeterme ingesluit.
2. SEEBOEK VAN DIE SONDERKOSSERS 1984 eerste sagteband, 174 bladsye,
3. ' 'N BOEK VIR ONRUS netjiese blou hardeband met stofomslag wat skeure in het en reggemaak is op een, 150 bladsye.