Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Die Peerboom en ander verhale Tafelberg 1978 hardeband goed gebind, skoon wit bladsye, 102 bladsye.
2. Klein Koninkryk vertellings uit jeugland van verskillende Suid Afrikaanse skrywers, Tafelberg 1980 goed gebind, skoon wit bladsye, inskripsie aan vorige eienaar op eerste bladsy, 132 bladsye.
3. Die goue mantel en ander verhale JP Bruwer eks biblioteekboek geillustreerde hardeband 1966 kort stories, goed gebind, duidelike teks, merke in boek, 85 bladsye.