R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Drie boeke deur Abraham de Vries. Vliegoog. Sagteband met stewige binding en skoon teksgedeelte. Eerste sagtebanduitgawe in 1983 met 102 bladsye. Stempel op skutbladsy. Dié bundel verhale is in 1967 bekroon met die Eugene Marais-Prys. Kruispad. Hardeband uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers in 1966 met 94 bladsye. Stewige binding en skoon binne. 'n Novelle. Afspraak met eergister. Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Eerste druk in 1966 met 154 bladsye en s/w foto's, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers. Hierdie is 'n Griekse reisverhaal. Dit neem die leser na plekke waarvan jy as kind gehoor het. Dit is 'n herontdekking van die antieke wêreld. Daar is Thessalonika - die plek waar die Bybelse Paulus die Atheners toegespreek het en baie ander besoekpunte. Geen oorsese versending.