Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
3 x Oorspronklike Ossewa Brandwag publikasies plus Robey Leibbrandt boek.
1) Die Ossewa-Brandwag publikasie Nr 3, April 1943, 24bl, naam voorop.
2) Die Vooraand van ons Volkseie Sosialisme, 11 Nov.1943, 26bl, rak-verweer aan die omslag se kante, naam voorop.
3) Iets oor die Ossewa-Brandwag, 1946, 134bl, ligte vlekkies op die voorblad.
****Al drie die publikasies is uitgegee deur die OB.
4) Vir Volk en Fuhrer - deur Hans Strydom. Jonathan Ball, 2de Druk 1983268bl, hardeband om omslag, naam van vorige eienaar, baie goeie kondisie.
Posgeld: R80 Paxi / R95 Sapo / R110 Postnet (Kopers welkom om betaling in 7 dae te maak)