This item has closed with no items sold
View other items offered by Bookworm Fantasy Pty356

Similar products

Kikuyu by Etienne van Heerden
R99
27% OFF
In Stede van die Liefde deur Etienne van Heerden
R80 R110
30 Nagte in Amsterdam ~ Etienne van Heerden
R65
R30 shipping
54% OFF
Kikuyu - Etienne Van Heerden
R130 R280
30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden
30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden

30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden

New
Indicative market price: R80
R60.00 25% OFF
Closed 20 May 24 09:51
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 31 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
YS19406
Bob Shop ID
612714504
448 Bladsye, Sagteband
23cm x 15cm (C-Formaat)
Goodreads: 3.72 * 173 ratings * 21 reviews

Henk Andreas de Melker, eerste museumassistent in 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, kry onverwags 'n brief van 'n juris in Nederland. Die brief lig Henk in dat hy sy lankverdwene Tante Zan se huis in Amsterdam gerf het.

In sy kinderjare was Tante Zan, 'n pragtige maar eksentrieke vrou, die een met die kwaal, die onhebbelike gewoontes en die onverwagse toevalle. Maar ook die een met die geheimsinnige glaskamer en die avonture waarvan niemand geweet het nie.

Henk is 'n voetjie-vir-voetjie-navorser, die skrywer van dun boekies waarin hy die lewens van onmerkwaardige mense opteken soos die beoogde boek oor Cornelius van Gogh, die onbekende broer van Vincent en Theo, wat in Suid-Afrika begrawe l.

En nou erf Henk Tante Zan se huis. Tante Zan met die geheime lewe, waarvan Henk in Amsterdam gaan uitvind. Ook Tante Zan, die aktrise met die onverwoesbare @rotiese drif en die politieke aktivis met die voorliefde vir vreemde vriende, soos die rolprentmaker Cecil Dimaggio en die Luandese straatmusikant van die Leidse plein.

Henk kan sy erfporsie slegs opeis deur te reis na Amsterdam, waar hy ingesuig word in die maalstroom van die Amsterdamse binnestad met sy sakkerollers, "dames-van-die-nag" en straatmusikante.

Sy ervaringe in Nederland konfronteer hom met sy kinderjare saam met Tante Zan in die huis van sy ouma. Vir Henk wag groot verrassings oor sy tante se merkwaardige lewe op twee kontinente en die invloed wat dit op sy eie lewe gehad het.

Ten slotte moet Henk kies of hy in Amsterdam gaan woon, en of hy na Suid-Afrika gaan terugkeer. Maar eers moet hy alles oopvlek wat van hom weggesteek is, en sy eie lewe opnuut leer ken. Sy dertig nagte in Amsterdam verander die besadigde Henk de Melker se lewe vir altyd.

More from this seller

View all
R30 shipping
Hunting Time by Jeffery Deaver
R140
33% OFF
The Lost King of France by Deborah Cadbury
R80 R120
R30 shipping
17% OFF
Oscar Wilde The Complete Works by Oscar Wilde
R150 R180
25% OFF
Virgin Widow by Anne O'Brien
R45 R60