Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jy het 30 sekondes om die woorde op 'n kaartjie aan jou spanmaat(s) te beskryf, op watter manier jy ook al wil, maar sonder om die woorde self te noem. Die uitdaging is om te sorg dat jou spanmaats soveel woorde moontlik op die kaartjie korek identifiseer voordat die tyd verstryk.
Product Code: | 12804437 |