This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Naughty05157

Similar products

SESTIGERS - VERSKEIE
New
R110.00
Afrikaans Boeke - stel van 6
Secondhand
R180.00
4 x Africana Afrikaanse versamel boeke
Secondhand
R145.00
Boek - Afrikaans - Kleurpalet
New
R150.00
38 VERSKEIE AFRIKAANSE FIKSIE BOEKE
Sold

38 VERSKEIE AFRIKAANSE FIKSIE BOEKE

Secondhand 1 was available
R400.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
81374543

36 Verskeie afrikaanse fiksie boeke

Hier is die lys van boeke. Hulle is taamlik oud en het geen vou merke of vermiste bladsye nie maar wel n paar pen/potlood merke voor in die boeke a.g.v. vorige lesers wat die boeke gemerk het :

Len Anthony - Onder blink sterre
Karel Schoeman - Die noordelig
Nickey van Schalkwyk - Vlam van vergelding
R. Hendriks - Nag in Sodom
Paula - Die hoogste kruin
Ela Spence - Loubaai se nooientjie
Ela Spence - Drie maal het die uil geroep
Andre Groenewald - Die vrou by seepunt
Ettie Buurman - Onrus op Rustfontein
Etiene van Heerden - In stede van die liefde
Ela Spence - Gister is verby
Stella Branca - Sewe maer are
Toek Blignaut - Onmin in Eden
Ettie Buurman - Liefste Lelani/En gister gaan verby/n’ Stadsjapie vir Pafuri
Ela Spence - Vrou uit die vreemde/Klein kring van die liefde
John Moody - Na sewe jaar die son
Deon Joubert - Die vloek van Tarnak
Herna de Villiers - Treinrit na vergetelheid
Ella van der Walt - Waar die veldduiwels dans
Nan Henning - Die lag van die sonneblom
Ben Conradie - Spore op die bergpad
C.F Beyers-Boshoff - Sommer net iemand
G.J. de Swardt - Die man in die grys pak
Mary Ellen Ton - Kom terug, Jill
Abel Coetzee - Lewenslank
Engela Linde - Silver uit die smeltoond
Hannah du Plessis - Heidi van die berg
Susanna M. Lingua - Bruinoog-Madonna
Reinette de Villiers - Liefdeslied
Jana Coetzee - Die dood spel boomerang
Ella van der Mescht - Wingerdnes
R. Bezema - Vier ontvoerde vroue
Nickey van Schalkwyk - Dagreis na Arikosta
J. van Nieuwenhuizen - Anderkant more
I. v.d. Westhuizen - Vuur van die liefde
Nickey van Schalkwyk - Dans van die Marionette
 
Die boeke word almal saam vir R450 verkoop + R90 posgeld want die boeke weeg saam 12 kg. U kan wel onderhandel vir net die helfte van die boeke of net 10 boeke ens. Boeke is dan +-R10 elk, R10 n storie in die geval van n omnibus.

Vir enige navrae kontak my by : [email protected]
of vra n vraag hier onder.
Voorbeeld van merke :
 
Dankie

Recently viewed

See more
Yundance Double Strap Modern Dance Shirt
Secondhand
R250.00
Alanis Morissette - Under Rug Swept (CD) [New]
New
R169.00
RAC Royal Automobile Club Car Grille Badge With King Crown And Blue Backplate (H - 13.5cm/B - 8.5cm)
Secondhand
R400.00 No bids
A Ship of War ~ Sean Thomas Russell
Secondhand
R149.00