Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Ontvanger onbekend - Terug - Renate Welsh - H Techman - Daan Retief hardeband 1987, netjiese boekie, 102 bladsye.
2. Die waters kom - Aleid van Rhijn 1973 Tafelberg uitgewers hardeband, cellotape merkies op endbladsye en op stofomslag, maar goed gebind, en skoon teksbladsye, stomomslae het skeure.
3. Die geheim van die Houtbene - Criselde Gifford eks biblioteek hardeband, kaarte verwyder en stempels, goed gebind, skoon teks, 84 bladsye.
4. Die Reenkind - Roelf van Rensburg - 1974 Tafelberg, gebruik en wit skuurmerkies op hardebande, maar goed gebind en skoon wit blaaie.