| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dulcie-Anne Douglas is 'n miljoener - op skrif. Twee jaar gelede is haar man oorlede in 'n treinongeluk en toe die polis uitbetaal is het sy in 'n japtrap vir haar en die kinders 'n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke.
TITLE: FOUR BEGRAFNISSE EN N TROUE
AUTHOR: STAMATELOS,P
SKU: 9780795703072
PUBLISHER: Kwela Boeke
DATE PUBLISHED: 2010
BINDING: Softcover
CONDITION: New