Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
4 hardback books, well-binded, clear text.
1. Nickey van Schalkwyk - Die skipbreukeling deel 1 - Die seerower van Cadiz Avontuurjeugverhaal uit die jare 1667-1670 iLLUS Alida Carpenter, Daan Retief Uitgewers Pretoria 1977 geillustreerde hardeband, goed gebind, skoon bladsye, 100 bladsye, baie ligte gebruik aan omslag.
2. Seuns van die See - Hans Baumann uit die tyd van Prins Hendrik die Seevader - John Malherbe Kaapstad 1964 ex biblioteek hardeband, kaarte verwyder van geillustreerde endbladsye, goed gebind, skoon bladsye.
3. Die sneeu bly altyd wit - Morkel van Tonder - verhaal van Scott se ramspoedige reis na die Suidpool - Tafelberg 1971 hardeband, eerste bladsy verwyder en stempel op laaste bladsy, hardebande nie meer stewig nie.
4. Gevangenis van die ys vertaal deur HS Coetzee - 1987 Daan Retief uitgewers geillustreerde hardeband met stofomslag 44 bladsye, kaart en no in boek.