| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
4 hardeband boeke, goed gebind, skoon bladsye
1. Die Skipbreukelinge - Nicky van Schalkwyk, Seerower van Cadiz Deel 1 netjiese geillustreerde boek, groot teks, illustrasies deur Alida Carpenter. Hardeband goed gebind, skoon wit bladsye, 92 bladsye.
2. Seuns van die See - Hans Baumann uit die tyd van Prins Hendrik die Seevader - John Malherbe Kaapstad 1964 hardeband goed gebind, skoon bladsye. Netjiese eks biblioteekboek, kaarte verwyder, een stempel.
3. Die sneeu bly altyd wit - Morkel van Tonder - verhaal van Scott se ramspoedige reis na die Suidpool - Tafelberg 1971 hardeband met omslag, ligte rakgebruik van boek en omslag, eerste skoon bladsy verwyder.
4. Gevangenes van die ys - Phillippe O'Grady geillus deur Scott Ziekkucj vertaal deyr GS Coetzee. Daan Retief 1987 hardeband, goed gebind eks biblioteekboek met no en stempel, groot druk, 44 bladsye.