Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vier sagteband gedigte boeke, almal goed gebind, duidelike teks.
1. SKAKERING - DJ Opperman & GH Coetzee. Tafelberg 1985 ex skoolboekie sagteband, met vrae 172 bladsye, paar netjiese highlight merkies, omslae ligte merkies.
2. VOORSPRAAK H Askes en JN Landman geillus Tafelberg1990 portrette sagteband, 180 bladsye.
3. DIE JUNIOR DIGBUNDEL - Afr pers-boekhandel 1972, 248 bldsye.
4. POT-POURRI VAN VERSE - Justa Loftus, paar merkies op omslag, 56 bladsye afr en eng, Galvin Sales