Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. SV PETERSEN - NAG IS VERBY, Tafelberg 1980 eerste ed, stempels in boek, goed gebind, netjies maar het 2 stempels in boek, eks biblioteekboek, beskermer is vas aan hardeband, daarom gommerke op hardeband.
2. HANS DU PLESSIS - Innie skylte vannie Jirre - griekwapsalms en ander gedigte sagteband, 63 bladsye, goed gebind, skoon wit bladsye.
3. ERNST VAN HEERDEN - TYD VAN VERHUISING Tafelberg 1978 hardeband, goed gebind, baie sagte potloodnotas kan uitgevee word maar teks steeds duidelik, 64 bladsye.
4. SHEILA CUSSONS MEMBRAAN - Tafelberg gedigteboek met stofomslag, 1984 eerste ed. goed gebind, skooon wit bladsye, eerste bladsy netjies verwyder, wit merk op voorkant van stofomslag waar kaart verwyder is.