Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Beproefde metodes, raad, eerstehulp, lyste, kamproetine en talle andernuttige wenke vir die kamkpeerder met kinders. |
Jaar | 2001 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Human en Rousseau |
Bladsye | 144 |
Toestand | Merkies op voorkant maar verder baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.