Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
4 Hardeband boeke met stof-omslae in 'n amper mint toestand. "Berig uit die Vreemde" se stofomslag op die rug bo toon effense verwering soos gesien kan word op die foto. Boeke is skoon binne. Met die uitsondering van "Veldslag" is al die boeke 1ste uitgawes. Posgeld: R38.