Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
4 BOEKE
SITA
1) DIE TOKKOLOSSIE - Mientjie die meisiekind deel 4, Perskor, geen druk datum, hardeblad, geen omslag, ex-bib met al die kaarte & stempels, met rak-verweer aan die kante.
2) BENNIE BOET - Daan Retief, 2de druk 1987, hardeblad, geen omslag, stempel van vorige boekwinkel voorin, stamp onder aan voorblad, inhoud nog goed.
3) DIE VERLORE DROOM - J.P. v.d. Walt, Keur reeks, 1970, hardeblad om omslag, omslag het skeure en kleeflint, stempel van vorige boekwinkel voorin, inhoud nog goed.
4) DIE BUURT - J.P. v.d. Walt & Seun, 1ste druk 1967, hardeblad met omslag, stempel van vorige boekwinkel voorin, omslag bedek met plastiek, in goeie kondisie.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet