Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
40 VERSKEIE SPLINTERNUWE AFRIKAANSE BOEKE
Hier is n verskeidenheid van 40 afrikaanse fiksie boeke. Hulle almal is splinternuut en was een of twee keer deur gelees met geen voue of ore. Die boeke word ook apart verkoop. Hier is die lys van boeke :
Die skat van montezuma - Vera Wolmerans
Ou drome, nuwe drome - Bep du Toit
n' Kontrak vir Lalana - Rike du Plessis
Die dieper loon - Christo van der Merwe
Saskia en Sasha - Ilse Steyn
Silvermaan - Jacqueline Brink
Dominee Abel Schoombie - Anne Wardeck
n' Proeseltjie liefde - Rika du Plessis
Hart sonder woorde - Pierre Uys
Sneeuvlokkie - Frances Vermaak
Indringer op Dassiedraai - Nita Griesel
Natalie - Christo van der Merwe
Lied van die rietsanger - Marie van der Merwe
Wanneer die lengte kom - Aletta Reitz
Ontgrendelde hart - Rika du Plessis
Vlekre vir n visvrou - Chanette Paul
Die vrousoeker - A.J. Swanepoel
In die weegskaal - Aletta Reitz
Wenners in die liefdespel - Magda Schmidt
Die einde van die reenboog - Annelize Morgan
Gesplyte aarde - Ignatius Zaaiman
Wit huise van herhinnering - Dr. Ben Marais
n' Nuwe more vir Karla - Maria Coertze
n' Lang pad vir Ruth - Pierre Uys
Fokus op die liefde - Bets Smith
Ridder in denim - Wille Martin
Gesteelde bruid - Wille Martin
Somer op lemoenplaas - Elsa Drotsky
n' Bruid vir Graaf Debussy - Helena Fouche
n' Hart vol winter - Kobie van Niekerk
Bittersoet - Gisela Greyvenstein
Liefdesdroom op Skoonstroom - Elizabeth Burgers
Sieraad uit as - Kristel Loots
n' Wondersoete droom - Madelein Kelsey
Angs en liefde op Makoppa - Rika du Plessis
Karen - Louis L. Brink
Meisie uit die boendoe - Magdaleen Walters
Waar die liefde woon - Dricky Beukes
Karen van Duinesee - Nita Griessel
Gevleuelde liefde - M Strydom
Doen navrae by my e-pos address of stuur n boodskap :
wernerbarnard05@gmail.com
Al die boeke weeg saam plus minus 10kg. Die vervoer koste word deur die poskantoor gedoen. Die totale koste van vervoer sal R70 wees.
Dankie.