4x4 - `n Praktiese Gids Tot Veldry-avonture in Suider Afrika deur Jan Joubert

Secondhand
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Napier, Napier
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Wendy B27 224 LG
Bob Shop ID
613110981

4x4 - 'n Praktiese Gids Tot Veldry-avonture in Suider-Afrika
Jan Joubert

Min reise verg soveel noukeurige beplanning as 'n veldry-toer. Die gids sluit advies in oor die opstel van 'n begroting en 'n reisplan, en oor die keuse van 'n voertuig en hoe om die voertuig toe te rus. Die voorbeeld-begroting en -reisplan, aan die hand waarvan 'n mens jou eie kan opstel, is besonder nuttig. Lesers kry ook leiding op die pad u of liewer van die pad af u met advies oor bestuur in die veld, en oor wat om te doen as 'n mens vasval of as dinge onklaar raak. Die skrywer wys op dinge wat dikwels in die veld breek en verduidelik hoe om vir elke ongeval voorbereid te wees. Die meeste van die tegniese aspekte word duidelik ge?llustreer sodat dit regtig maklik is om te volg. 4x4 'n Praktiese gids tot veldry-avonture in Suider-Afrika gaan egter nie net oor voertuie en veldry nie. Dit sluit heelwat wenke in oor die keuse van 'n kampeerplek en die vind van water, om van al die lekker idees vir die kokery in die kampplek nie eens te praat nie.

Binding: Soft

Book Condition: Good

Edition: Eerste 1999

Pages: 142


Follow the link below to view our other listings:

https://www.bidorbuy.co.za/seller/2157479/Blue_House_Books

More from this seller

View all
R30 shipping
Borderline - William Dicey
R180
R30 shipping
Elephants - A Way Forward by Rudi van Aarde - Signed | Scarce 2013
R250
Ayn Rand Answers: The Best Of Her Q&A
R95
R30 shipping
50% OFF
One Smith by G. Murray Johnstone `Mome` ~ Being Certain Incidents in his Career c1913
R750 R1,500
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Camp Cover Student Back Pack Cotton Navy
R845.23

Similar products

R30 shipping
Voetspore in Suid-Afrika: n Reisgids (2) - Badenhorst, Johan
R370
R30 shipping
Padatlas en Toergids van Suider-Afrika, 1972.
R150
31% OFF
Veldgids tot die voels van Suider-Afrika - Ian Sinclair
R90 R130
4x4 `n Praktiese Gids to Veldry-Avonture en Suider-Afrika - Jan Joubert
R57.83