Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
5 boeke Lucas & Evert F. Potgieter
1- Tussen Rietbos en Mopanie, Voortrekkerpers 1964, eerste uitgawe, verweer op die stofomslag en kolle op die onderkant van die laaste bls en buiteblaaie, naam op die binnekant, 86 bls, goeie toestand.
2- Dolos en Dwaalspoor, Voortrekkerpers 1966, eerste uitgawe, verweer op die stofomslag, 94 bls, goeie toestand.
3- Fonteintjies langs my geweerpad, uitgewery Bezuidenhout 1976, eerste uitgawe, harde band, oorgetrek in plastiek, 186 bls, goeie toestand.
4- Staanplekkies langs my geweerpad, uitgewery Bezuidenhout 1979, eerste uitgawe, harde band, naam en inskrywing op die skutblad, 'n paar onderlynings in de teks, 167 bls, goeie toestand.
5- Ervarings op my voetslaanpad, J.P. van der Walt 1988, eerste uitgawe, verweer op die stofomslag, naam inskrywing, 144 bls, goeie toestand.
Posgeld in SA R.50, 00