Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. DIE MISDADE VAN DIE VADERS verhaal van Voortrekkers A du Biel 1960 Nasionale Boekhandel, 181 bladsye met boodskap voor in boek Aan die seuns van Pappa, 1960, goed gebind, skoon bladsye.
2. VERVREEMDE ERFGENAAM . Eerwaarde Loots, 158 bladsy, boek geteken 1971 deur skrywer op eerste bladsy met boodskap aan vorige eienaar, redelik gebind, skoon bladsye.
3. DIE TEKEN BAN DIE SUIDERKRUIS ROMAN deur THEO ENGELBERG, 1945 hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 132 bladsye, merkie op hardeband.
4. GEBARSTE KRUIK - Mara Prinsloo, Daan Retief Uitgewers 1983 goed gebind, paar merkies voor in boek, 116 bladsye, rakgebruik aan hardebande.
5. DWAALWEE - SUZANNE Pienaar - Willem Gouws Johannesburg 1965 hardeband in beskermer, merke op laaste paar bladsye, kaarte uitgehaal, 158 bladsye, goed gebind.