Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
5 Hout eiers en bakkie wit en bruin kiaatVir toestand sien fotos. Bakkie ongeveer 14cm diameter, 4cm diep.
Die eiers ongeveer 5cm lank en 4cm breed - groottes verskil effens.
Van dit is wit en bruin kiaat (teak) maar nie al die eiers is van dieselfde houtsoort nie. Die bakkie is wit en bruin kiaat.