| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1. Die baai van die swart bote - Bartos Hoppner - 1968 Tafelberg uitgewers, vertaal deur Monica Moller - hardeband goed gebind, skoon wit bladsye, stofomslag het paar skeurtjies.
2. Die geheim van die verdwene skuit - Paul Berna - Haum Kaapstad 1972 eerste afrikaanse ed, vertaal deur Chris van der Lille, 119 bladsye, goed gebind, skoon wit bladsye, 119 bladsye, netjiese ek biblioteekboek met stofomslag in beskermer.
3. Die derde eiland - Katherine Allfey - Tafelberg uitgewers rooi hardeband, goed gebind, skoon bladsye, ligte gebruik.
4. Die skuite van Brakput - Miek Diekman kadet no 4. Kaapstad Tafelberg uitgewers boeiende storie , 1961 vir kinders ouer as 10 jaar. Eerste ed hardeband met stofomslag.
5. Paddeltjie - Joh. H Been, Skeepsjonge van Michiel de ruitier XIX Libre reeks JL van Schalk, vertaling ina afrikaans J. Kromhout hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, stempels en merkies aan eks biblioteekboek.