Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jy kort 5 MINUTE DIERE STORIES vir jou boekrak, want elke klein mensie sal gek wees oor hierdie lekker stories.
Is jy op soek na 'n storieboek met kort stories wat jonger kinders se aandag kan hou? Dan is hierdie boek met kort stories oor diere die perfekte antwoord vir storietyd.
Ons is mal oor die kleurvolle illustrasie en stewige hardeband formaat.
Hierdie boekie bied die geleentheid om saam met jou kleinding op te krul en kosbare oomblikke te deel.