5 voor Middernag?

5 voor Middernag?

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
36081
Bob Shop ID
619615706
5 voor Middernag? is 'n dringende wekroep op lesers om ernstig te besin oordie naderende tyd van die einde. Meet ons heersende wreldgebeure aanBybelse profesie, kom ons noodwendig tot die gevolgtrekking dat die tydwaarin ons leef, baie ernstig is.Gaan mense werklik ontruim word om plek te maak vir dieAntichris?Is daar 'n verskil tussen die Regterstoel van Christus en die GrootWit Troon?Waar pas die Slag van Armageddon in?Wat beteken die Duisendjarige Vrederyk?Hoe verstaan ons Gog en Magog 1 en Gog en Magog 2?Kom Jesus werklik weer terug aarde toe?Hierdie boek bied 'n volvlug-oorsig oor die menslike geskiedenis, van dieSkepping tot die voleinding van die huidige bestel. Gebeure in die geskiedenis,sowel as profesie wat nog tot vervulling moet kom, val soos legkaartstukke inplek.
Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!