Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
5 x Pragtige Afrikaanse ou boeke.
1) DIE ROOI RIDDER - JOHANN VAN DER POST. Hardeblad met stofjas, Afrikaanse Pers, geen druk datum, 176 bl. Die stofjas het 3 skeure voor, en is herstel met kleefband. Daars 'n tippex merk en ou boekwinkel stempel op die half-titel blad, asook tippex merke op die laaste 2 blanko bladsye. Verder is die bind en inhoud nog goed.
2) PETALJES VAN OOM BART - DIRK MOSTERT (Skrywer van Slegtkamp van Spioenkop) Nasionale pers, 4de druk 1943, karton buiteblad, 213 bladsye. Ligte rak-verweer aan buiteblad, vorige boekwinkel stempel voor in die boek, verder nog in goeie kondisie.
3) MARIA MONK (Skrikwekkende onthullings van....) vertaal uit Engels, karton buiteblad, 165 bladsye, goeie kondisie.
4) DIE PREEK IN DIE KOMBUIS (En ander Gelykenisse ontleen aan die huis) - MARY S. WOOD. Uit Engels vertaal deur L.A. Schoonees. Karton buiteblad, SABV 1944, 108 bladsye, 'n vou op die voorblad, beweging in die bind, maar nog mooi kondisie.
5) DIS MAAR 'n MEISIE - FANNY EDEN, in Afrikaans bewerk deur Ds P. J. Viljoen, 2de druk deur HAUM 1937, 101 bladsye, goeie kondisie, ook met prente.
Posgeld: R100.00 Postnet / R65.00 PAXI