This auction has been won.
Leading
lana21150 1 × R11.00
23 Jun 17:23
Runners-up
charmainesteyn152 1 × R6.00
23 Jun 09:11
vetengeltjie730 1 × R1.00
23 Jun 07:09

Similar products

5 x Storybooks
Sold

5 x Storybooks

New 1 was available
R5.00 minimum increment
R11.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
22918654

 

5 X STORYBOOKS

All 5 books are hardcover and average 160 pages.

REENBOOGLIEFDE:  Na voltooiing van haar mediese studies bederf Katinka Geldenhuys haarself met 'n vakansie wat 'n bootreis insluit.  Sy hoop dat dit ook sal help om haar hartseer oor haar ouers se onlangse dood te versag ...

ROBERTA SE REBELLIE:  Marinus en Adele van der Hoven se enigste dogter, Roberta, is 'n jong prokureur en 'n katjie wat 'n mens nie sonder handskoene aanpak nie.  Dit vind Janus van der Merwe, die nuwe rekenmeester by die firma Van der Hoven, wel deeglik uit met hulle eerste kennismaking!...

DIE LIEFDE LOOP 'N OMPAD:  Toe Karin die eerste keer die twee jongmans oorkant haar op die trein sien sit, sou sy noooit kon raai dat hulle paadjies weer sou kruis nie.  Tot haar verbasing sien sy hulle weer in Griekeland, en later weer...

MUSIEK VAN DIE HART:  Twee jaar nadat Karlien Tredoux se man in 'n ongeluk dood is, kry sy werk as au pair by die Annandale's op hulle prokiesagtige landgoed Merlin's Folly net buite Londen.  Nial is 'n wêreldberoemde komponis, en sy vrou 'n ewe bekende sopraan.  Wat die Annandale's egter nie weet nie, is dat Karlien self 'n sopraan en harpspeler is, maar heeltemal van die musiekwêreld afgesien het na haar man se dood, en selfs 'n paar maande in 'n inrigting was as gevolg van skuldgevoelens rondom die gebeure...

MATHILDA SE WENAKKER:  Na die skielike dood van haar man aanvaar Mathilda Verwey 'n onderwyspos op 'n plattelandse dorpie in die Vrystaat.  Vir haar en haar twee kinders bied hul nuwe tuiste hulle die geleentheid om die drade van hul lewe op nuut vas te vat...

 

POSTAGE:  R50.00

VERY IMPORTANT:  Payment must be done within 24 hours after auction closed.

Recently viewed