R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
50/50 het in 1985 as Afrikaanse program van 26 minute lank sy beslag gekry, en was you so gewild onder die groeiende getal lojale kykers dat dit uitgebrei het tot n tweetalige program van 48 minute lank. In die loop van vyftien jaar het veldverslaggewers die stories oor n wye verskeidenheid onderwerpe van insekte tot olifante gaan haal en vertel teen die agtergrond van die werelde wat hulk deel met die mens van dit ongerepte bos tot die betonoerwoud.
In 50/50 Agter die stories vertel die mense wat sommige van daardie stories vervaardig het self hoe hul gunsteling-programme tot stand gekom het.