Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met sy fyn oog sien Fred Mouton lles raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. 50 Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. Dit bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Die boek is as't ware 'n aaneenlopende strokiesprent van Suid-Afrika se wel en wee oor die afgelope vyf dekades - dit dek alles van groot politieke storms en sportdramas tot omstrede figure en huismoles.
In sy sketse wys Fred ook die alledaagse dinge wat mense raak. Die droogtes en die landren, inflasie wat elke keer net-net voor die verbruiker by die petrolpomp opdaag, die Springbokke wat verloor en dan weer wen.
2019. Sagteband. 224 bladsye. Baie goeie toestand. Klein skeurtjieop onder aan eerste bladsy. Minder as 1kg.