Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
500 Jaar Suid-Afrikaanse Geskiedenis
Onder redaksie van Prof C.F.J. Muller, Uitgegee deur Academica 1968, eerste uitgawe, stofomslag met verweer, naam van vorige eienaar, bladsy 189 tot 308 het op die onderste hoekies 'n kol, daar is ook 'n paar aanmerkings in die boek, anders in goeie toestand, 489 bls.