This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie19958

Similar products

53% OFF
7 ritmes binne 7 dae - Andries Enslin
R80.00 R170.00
60 dae in die Suid-Sudan Franz Kemp
R70.00
Oupa en Ouma se Vervloe Dae
R110.00
Dae uit ons Geskiedenis - Griffel
R59.13
558 DAE. Yolande Korkie 558 DAE. Yolande Korkie 558 DAE. Yolande Korkie
558 DAE. Yolande Korkie 558 DAE. Yolande Korkie 558 DAE. Yolande Korkie
Closed

558 DAE. Yolande Korkie

1 was available / secondhand
R5.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643993487

2016. Stewige sagteband, 555 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Minder as 1kg.

Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie. In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 dae deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry.

Dit is n ware verhaal van n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 dae.

16 bladsye volkleur-fotos uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.

Recently viewed

See more
Motorcycle Final Drive Housing Cardan Crash Slider Protector for R1300 GS R1300GS Adventure Accessor
R380.00
Cable Connector for Suzuki Outboard Motor Control Box Cable End
R304.00
Shaver Head Full Set for Philips S5370 S5571 S5420 S5140 S5078 Black
R471.00
Personalised Dream Big Clock
R299.95