R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
6 A4-grootte sagteband in mooi en goeie skoon toestand. "Kaapstad die skiereiland en omgewing". Teks deur Brian Johnson-Barker. Eerste Afrikaanse uitgawe in 1987 . Ryklik geïllustreerde verhaal van Suid-Afika se oudste stad. "Tafelberg met gewilde staproetes". Teks deur Jill Baikoff. Eerste uitgawe in 1988. "Namakwaland, Suid-Afika se lentetuin". Teks deur Brian Johnson-Barker. Eerste Afrikaanse uitgawe in 1987. "Knysna en Wildernis, Suid Afrika se nasionale meergebiede". Teks deur Trevor Dearlove. Eerste uitgawe in 1987. "Oos-Transvaal". Teks deur Peter Joyce. Eerste Afrikaanse uitgawe in 1988. 'n Foto-reis deur een van Suid-Afika se skilderagtigste streke. "Okavango, Makgadikgadi en Chobe". Teks deur David Bristow. Eerste Afrikaanse uitgawe in 1988. Meer as 60 kleurfoto's toon die skoonheid en verskeidenheid van lewensvorme in die moeraswêreld van noordelike Botswana. Geen oorsese versending.