This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Groenvlei10045

Similar products

6 X FA Venter boeke
Sold

6 X FA Venter boeke

Secondhand 1 was available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
113953666

6 x FA Venter boeke - versending vir almal saam is R50 in RSA- GEEn oorsese versending - sien asb beskrywing vir elke boek onder

1-Wit Oemfaan - 1985 sagteband 155 bladsye, sagteband het enkele klein merkies aan, skoolstempel voor in boek, teks is skoon en die binding goed

2-Werfjoernaal:

vyfde druk 1970 hardeband met stofomslag 157 bladsye, die stofomslag is verweer, die hardeband is goed,stempel voor en agter in boek, teks is skoon en die binding goed

3-Die middag voel na warm as:

derde druk 1977 hardeband met stofomslag 126 bladsye, die stofomslag het n paar merkies aan, die hardeband is goed, die teks is skoon en die binding goed

4-Die Koning se wingerd:

eerste uitgawe 1984 hardeband met stofomslag 295 bladsye, stofomslag het n parr merkies aan,skoolstempel voor in boek, geel sellotape merke voor en agter in boek, teks skoon en binding goed

5-Kambro Kind:

derde druk 1982 hardeband met stofomslag 269 bladsye, die stofomslag is effens verweer, hardeband is goed maar het ligte rakverweer aan die ondkerant,geel sellotape merke voor en agter in boek, skoolstempel voor in boek, teks skoon en binding goed

6-Swart Pelgrim:

Tiende druk 1963 hardeband - geen stofomslag -243 bladsye, die hardeband het enkele klein merkies aan, naam voor in boek, geel vlekkies weens ouderdom op feitlik al die bladsye, die teks is skoon en die binding goed.

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige feedback en response. Vriendelik!
25 Sep 2013