Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
6 BOEKE WAT HANDEL OOR DIE OSSEWA - BRANDWAG EN LEDE.
1) AGTER DIE DORINGDRAAD IN KOFFIEFONTEIN - DIE DORINGDRAAD-REEKS Nr 2, O. L. NEL. Hardeblad, geen stofjas, 161 bladsye, 1948. Het 'n naam voor asook boekwinkel stempel. In baie goeie kondisie.
2) DANKIE - BOND VAN OUDGEINTERNEERDERS EN POLITIEKE GEVANGENES, "Booklet" Publikasie, Dertiende jaargang, Desember 1974, Nr 2, 31 Blasye, BAIE SKAARS!!. Het stempel en nommers op voorblad, nog in goeie kondisie.
3) OB, TRAITORS OR PATRIOTS? GEORGE CLOETE VISSER, - Hardeblad met stofjas, 1977, 216 bladsye. Die stofjas het skeurtjies bo en onderkant van rugkant, verder is die boek nog in baie goeie kondisie.
4) "GETEKEN" DIE TWEEDE REBELLIE, 'n ROMAN. F. W. QUASS, Hardeblad met stofjas, Afcet Uitgewers 1975, 497 bladsye. Boek in baie goeie kondisie.("'N Roman uit die dae toe die Vierkleur opnuut die Simbool was van alles wat die Afrikaner verteenwoordig het") HIERDIE BOEK GETEKEN DEUR DIE SKRYWER, WAT SELF OOK 'N LID WAS VAN DIE OB.
5) MY LEWE EN STREWE - MANIE MARITZ. 1938, Hardeblad LET WEL.HIERDIE BOEK IS NIE IN 'N GOEIE TOESTAND NIE, HET HEELWAT VERWEER....SLEGS 'N LEES KOPIE!!!
6) ROBEY LEIBRAND VERTEL ALLES IN GEEN GENADE, SKAARS BOEK!!, Sagteblad, Bienedell Uitgewers, geen druk datum, 220 bladsye, met 'n persone register agterin die boek. LET WEL; Ongelukkig plak die titelblad vas aan die voorblad, het ligte rak-verweer, verder nog in redelike kondisie, bind nog goed.
POSGELD VIA S.A.P.O. R80.00