Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
F.A.K Volksangbundel vir Suid Afrika. Vierde Uitgawe. 1949
Hardeband is geplak met cellotape aan die binnekant van die boek.
Hardeband is verbleik en het waterkolle.
Bladsye vergeel aan die buitekante.
Verskeie water kolle op party van die bladsye.
Party van die bladsye in die boek trek los.
Al die bladsye is los van mekaar en sit nie vas aanmekaar.
Al die bladsye is in die boek en leesbaar.