| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Ek sal elke dag 'n poliesman skiet tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud die spoor is koud.
TITLE: 7 DAESIEN NUWE UITG
AUTHOR: MEYER,D
SKU: 9780798156219
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/11/2011
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New