In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: ᆬ God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhe. ᆬ God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander. ᆬ God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil he ons moet in sy karakter groei. ᆬ God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei. ᆬ God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie. ᆬ God is lief vir die wereld: God red alle mense en is lief vir alle mense. ᆬ God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend - en Hy gebruik alles in ons lewe met 'n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wereld moet weergalm in ons.

Title: 7 ritmes binne 7 dae
Sub Title:
Author: Andries Enslin
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
Year: 2014
Number of pages: 156
ISBN: 9781431607181
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.