7 Ritmes vir kinders

7 Ritmes vir kinders

Secondhand 1 available
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5023590
Bob Shop ID
612299372

Skrywer: Tom en Lollie Smith

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Ontdek 'n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.
Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en 'n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit 'n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word.
Deel 1, met bree kantlyne vir notas, fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering.
Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes:
1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is.
2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons 'n verhouding hê.
3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei.
4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou.
5. God is drie-enig en nooi ons uit om in 'n gemeenskap te leef.
6. God is lief vir die hele wêreld en stuur ons om ook lief te hê.
7. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe.
Elke hoofstuk in 7 ritmes vir kinders sluit af met besprekingsvrae en 'n praktiese oefening vir die gesin.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Garmin Fenix 5 Quick Release 22mm Silicone Watch Band(Army Green)
New
R289.39
67% OFF
1 Piece Modern Style Jesus Theme Pendant
New
R199.00 R597.00
1Pc White For iPhone 11 Pro Phone Case Phone Cover
New
R88.00 No bids
35% OFF
27mm 100UH 15A 1.2 Line Ring Inductor 10626 Magnetic Ring Inductor High Current Inductor
New
R230.05 R352.88

Similar products

Leer en Lees BYBEL vir kinders
Secondhand
R125.00
7 Ritmes vir kinders
Secondhand
R100.00
Ritmes en rites: rubrieke vir drumpeltye - Cas Wepener
Secondhand
R60.00
7 Ritmes binne 7 dae deur Andries Enslin en Tom Smith
Secondhand
R35.00